Wil jy hê jou Besigheid moet BO-AAN GOOGLE wys? Kom ons gebruik n Gaste Gastehuis as voorbeeld. Meer besprekings. Meer gaste. Meer inkomste. Wanneer mense op Google soek vir "gastehuis in Bloemhof", wys hulle net die top-resultate. Is jou besigheid daar? Of kry jou kompetisie al die aandag? Dít is wat ek vir jou kan doen: Kry jou gastehuis op bladsy 1 van Google Gebruik slim sleutelwoorde wat kliente WERKLIK soek Bou vertroue en klikke met ‘n vinnige, slim webwerf Kry meer navrae, meer besprekings , en meer Randelas in jou sak! Stel jou voor: As jy net 5 ekstra gaste per week kry teen R600 per nag = R3 000 ekstra per week = R12 000 ekstra per maand Net omdat jy SIGBAAR is! Jou naam. Jou gastehuis. Jou dorp. BO-AAN GOOGLE. Kom ons maak dit gebeur. Stuur net "GOOGLE" vir my – en ek begin vandag nog. leomartrading@gmail.com 084 454 5393
VAALRIVIER RAMP: MOEDER NATUUR OF MISBESTUUR? Dis tyd dat Almal die Feite Weet. "Die gevolge van die ineenstorting van Suid-Afrika se waterinfrastruktuur sal veel erger wees as wat ons met Transnet of SAA gesien het. Ons sal Siud Afrika veloor!" Ek het intensiewe navorsing oor dié krisis gedoen om versteekte feite op te spoor wat die meeste mense nooit op hul eie sou kon vind nie. Wat ek ontdek het, was beide skokkend én frustrerend . Hier is die harde waarheid: Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) kan nie langer wegkom met verskonings nie. Die verwoestende vloede in Bloemhof en ander areas stroomaf is nie net die werk van die Moeder natuur nie. Dit is ook die gevolg van menslike nalatigheid en 'n regering wat keer op keer hul gemors onder die mat vee. Hier is die feite: Senior posisies by DWS word gevul volgens rang, nie kundigheid nie. Geen behoorlike vaardigheidsoudits vir meer as 15 jaar nie. ’n Kritieke tekort aan opgeleide ingenieurs en beplanners verla...